Gaan na inhoud

Tin(IV)chloried

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Eienskappe

Algemeen

Naam Tin(IV)chloried
Struktuurformule van
Struktuurformule van
Chemiese formule SnCl4
Molêre massa 260,5 [g/mol][1]
CAS-nommer 7646-78-8[1]  
Voorkoms kleurlose vloeistof[1]  
Reuk stekend[1]
Fasegedrag
Smeltpunt -33 °C[1]
Kookpunt 114,15 °C[1]
Digtheid 2,34 [g/cm3][1]
Oplosbaarheid oplosbaar in koue water[1] 
Dampdruk 18 Torr @ 20 °C[1] 
Brekingsindeks 1,512[1] 
ΔfusHɵ 9,20 [kJ/mol][1]

Suur-basis eienskappe

pKa

Veiligheid

Flitspunt  
LD50 46 [mg/kg] (muis; ip)[1]

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Chemie

Tin(IV)chloried of tintetrachloriedis 'n verbinding van tin in sy hoogste +4 oksidasietoestand en chloor met die chemiese formule SnCl4.

Chemiese eienskappe[wysig | wysig bron]

Dit vorm 'n pentahidraat SnCl4·5H2O wat 'n digthied van 2,04 [g/cm3] het en ontbind teen 56 °C. Dit is oplosbaar in asetoon, etanol, benseen, koolstoftetrachloried, tolueen en metanol In warme water hidroliseer dit en vorm soutsuur. [1]

SnCl4 word geklassifiseer as 'n sterk Lewis-suur volgens die HSAB-teorie, wat harde en sagte sure en basisse onderskei en dit reageer dus verkieslik met harde suurstof en stikstofbasisse.[2]

Gebruike[wysig | wysig bron]

SnCl4 word wyd in organiese sintese as 'n Lewissuur gebruik vir die bevordering van 'n verskeidenheid van reaksies. [2]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,00 1,01 1,02 1,03 1,04 1,05 1,06 1,07 1,08 1,09 1,10 1,11 1,12 "Tin tetrachloride". PubChem NIH.
  2. 2,0 2,1 Castellino, S., Volk, D.E. and Chany, C.J., II (2005). Tin(IV) Chloride. In Encyclopedia of Reagents for Organic Synthesis. doi:10.1002/047084289X.rt113.pub2.{{cite book}}: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)