Gaan na inhoud

Witteberg

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Witteberg
Die Witteberg by Lundeansnek Die Witteberg by Lundeansnek
Ligging Oos-Kaap, Suid-Afrika
Hoogte 2408 meter bo seevlak
Reeks Drakensberge
Koördinate 30°42′S 27°30′O / 30.7°S 27.5°O / -30.7; 27.5
Ligging van Witteberg op 'n kaart (Suid-Afrika)
Witteberg
Witteberg

Die Witteberg is 'n bergreeks geleë aan die suidelike Lesothogrens met Suid-Afrika. Dit strek van Lundeansnek tot by Lady Grey in die Oos-Kaap en vorm 'n deel van die uitgestrekte Drakensbergreeks wat vir etlike honderde kilometers oor Suid-Afrika strek.

Riviere[wysig | wysig bron]

Die Sterkspruit, 'n sytak van die Oranjerivier, ontspring aan die noordelike hange van die Witteberg.

Galery[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.