Gaan na inhoud

Wikipedia:Bladsyverwydering/Hou/2011

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Argief Hierdie bladsy dien as 'n argief van ou besprekings. Moenie die inhoud van hierdie bladsy wysig nie. Indien u 'n nuwe bespreking wil begin, of by een van die oues hieronder wil aansluit, doen asseblief so voort op die huidige besprekingsblad.


Alicja Bachleda-Curuś

Die verwyderingsnominasie van 'n anonieme gebruiker wat gereeld die Duitse en Afrikaanse artikels oor 'n Poolse aktrise vandaliseer is onmiddellik verwyder. --Voyageur (kontak) 15:32, 6 Julie 2011 (UTC)[antwoord]

Ek skrap seker nie die artikel or Alicja Bachleda-Curuś‎‎ nie... ;) As eerste keer kan ek die artikel teen vandalisme beskerm of na herhaling die vandale blok. Groete, -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 16:05, 6 Julie 2011 (UTC)[antwoord]