Gaan na inhoud

Visrivier (Noord-Kaap)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Visrivier
Stroomgebied Noord-Kaap, Suid-Afrika
Monding-hoogte 943 m
Ligging van Visrivier op 'n kaart (Noord-Kaap)
Visrivier
Visrivier
Koördinate: 30°46′59″S 20°23′20″O / 30.78306°S 20.38889°O / -30.78306; 20.38889

Die Visrivier vloei in die Noord-Kaapprovinsie van Suid-Afrika. Sy sytak is die Renosterrivier.