Gaan na inhoud

St. James Kerk, Kaapstad

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Die St. James Kerk in Kaapstad, Suid-Afrika, is ’n groot kerk wat in 1900 gebou is.[1] Dit staan ook as die St. James Church, Kenilworth, bekend.

Dit was die ligging van die St. James-bloedbad op Sondag, 25 Julie 1993 waartydens vier gewapende APLA-lede 'n aanval tydens die erediens geloods het. Elf kerkgangers is in die slagting gedood en 58 is gewond.[2][3]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "Inligting oor die kerk op die Stad Kaapstad se webtuiste". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 April 2012. Besoek op 13 Junie 2011.
  2. Youtube-video oor die slagting in 1993
  3. Versoening en groei ná kerkslagting[dooie skakel], Rapport, 27 Julie 2003

34°07′12″S 18°27′25″O / 34.12°S 18.457°O / -34.12; 18.457