Gaan na inhoud

Sjabloonbespreking:JSE-aandeel

Page contents not supported in other languages.
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Dit sukkel 'n bietjie om die laaste gedeelte van die infoboks af te beeld, d.i. die skakel na lys van effekte wat op die JSE verhandel. As iemand kan help, dankie! Adriaan Joubert (kontak) 18:38, 10 Januarie 2015 (UTC)[antwoord]

Dit lyk of jy toe reggekom het. Terloops, hierdie is 'n wonderlike toevoeging. Baie dankie vir die moeite wat jy hier insit. Groete. Frank (kontak) 19:50, 10 Januarie 2015 (UTC)[antwoord]
Geen probleem! Ek geniet die syfers. En dit lyk asof die probleem iets met Safari te doen het - wanneer ek in Firefox kyk dan lyk alles reg. Adriaan Joubert (kontak) 20:07, 10 Januarie 2015 (UTC)[antwoord]