Gaan na inhoud

Sandspruit (Mokolo)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Sandspruit
Stroomgebied Limpopo, Suid-Afrika
Monding Mokolorivier
Monding-hoogte 1 209 m
Ligging van Sandspruit op 'n kaart (Limpopo)
Sandspruit
Sandspruit
Koördinate: 24°30′29″S 28°1′51″O / 24.50806°S 28.03083°O / -24.50806; 28.03083

Die Sandspruit of Grootspruit is 'n klein spruit wat met die Sandrivier saamvloei om die Mokolorivier te vorm, naby Alma in die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika.

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]