Gaan na inhoud

Provinsies van Zambië

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Zambië word in tien provinsies en verder op hul beurt in 72 distrikte verdeel.

Provinsie Hoofstad Opp. (km²) Inw. (2000) Inw. (2010) Kaart
Sentraal Kabwe 94.395 1.012.257 1.307.111 Provinsies van Zambië
Koperstreek Ndola 31.328 1.581.221 1.972.317
Oostelike Chipata 69.106 1.306.173 1.592.661
Luapula Mansa 50.567 775.353 991.927
Lusaka Lusaka 21.898 1.391.239 2.191.225
Noordelike Kasama 147.826 1.258.696 1.105.824
Noordwestelike Solwezi 125.827 583.350 727.044
Suidelike Livingstone 85.283 1.212.124 1.589.926
Westelike Mongu 126.386 765.497 902.974
Muchinga Chinsali 87.806 ? 1.011.655 (2018)