Gaan na inhoud

Potbrood

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Potbrood in 'n platpotjie

Potbrood is 'n soort gisbrood wat deel uitmaak van die tradisionele Afrikaner-kookkuns. Dit word op die kole gaargemaak in 'n ysterpot, die sogenaamde platpotjie.

Sien ook[wysig | wysig bron]