Gaan na inhoud

Panbraai

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Worsies word gepanbraai.

Panbraai of vlakbraai is 'n vinnige gaarmaakmetode vir kleiner, sagte vleissnitte in 'n oop pan op die stoof.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

  • Rooivleisindustrie van Suid-Afrika www.lambandmutton.co.za