Gaan na inhoud

Magnesiumnitried

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Eienskappe

Algemeen

Naam Magnesiumnitried
Struktuurformule van
Struktuurformule van
Chemiese formule Mn3N2
Molêre massa 100,93 [g/mol][1]
CAS-nommer 12057-71-5[1]  
Voorkoms groengeel tot geeloranje vastestof[2]
Fasegedrag  
Strukturbericht D5₃
Smeltpunt 800 °C[1]
Kookpunt ontbind > 800 °C
Digtheid 2,71[2]
Oplosbaarheid

Suur-basis eienskappe

pKa

Veiligheid

Flitspunt

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Chemie

Magnesiumnitried is 'n verbinding van magnesium en stikstof met die formule Mg3N2.

Kristalstruktuur[wysig | wysig bron]

Magnesiumnitried kristalliseer in die kubiese anti-bixbyïet-struktuur, D53 in die strukturbericht-klassifikasie.[2]

Chemiese eienskappe[wysig | wysig bron]

Dit stof kan by hoër temperature uit die elemente gevorm word:[2]

Die stikstofgas moet egter suurstofvry wees om vorming van magnesiumoksied te verhoed. 'n Ander metode is die reaksie met droë ammoniakgas:[2]

Die stof is baie voggevoelig en ontbind in vogtige lug of met water:

Gebruike[wysig | wysig bron]

Dit word as 'n katalisator gebruik wanneer nitriede van ander elemente met hoë hardheid, hoë termiese geleidingsvermoë, korrosiebestandheid, slytasieweerstand en hoë temperatuurweerstand vervaardig word. Toe die kubieke boornitried vir die eerste keer suksesvol gesintetiseer is, was magnesiumnitried die katalisator wat gebruik is. Dit word ook toegepas as bymiddels vir die smelt van hoë-sterkte staal. Ander gebruike is by die vervaardiging van spesiale keramiekmateriaal en as skuimmiddel vir die vervaardiging van spesiale allooie. Dit word ook gebruik in die vervaardiging van spesiale glas as katalisator vir die skep van kruisbindings in polimere.[3]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 "MSDS" (PDF). LTS Chemicals.
  2. 2,0 2,1 2,2 2,3 2,4 P. Ehrlich; Georg Bauer (1963). Handbook of preparative inorganic chemistry. New York; London: Academic press. p. 916.{{cite book}}: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)
  3. "the applications of magnesium nitride". nanotrun.