Gaan na inhoud

Jan Cremer

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jan Cremer

Jan Cremer (Nederlands: jɑn ˈkreːmər; gebore op 20 April 1940, Enschede, Nederland - 19 Junie 2024) was 'n Nederlandse skrywer, fotograaf en skilder. Sy bekendste werk is die roman Ik, Jan Cremer en die opvolg daarop, Ik, Jan Cremer, tweede boek . Laasgenoemde boek het 'n skandaal in Nederland veroorsaak weens die eksplisiete seksuele inhoud daarvan.[1] Cremer was daarna aktief as fotograaf en skilder.[2][3]

In 1963 het Cremer en die skilder Rik van Bentum 'n obskure strokiesverhaal oor die Profumo-skandaal geskep wat twee jaar later uitgegee is.[4]

Openbare versamelings[wysig | wysig bron]

Van die openbare versamelings wat werke deur Jan Cremer bevat is:

  • Museum de Fundatie, Zwolle, Nederland
  • Museum Boijmans Van Beuningen, Rotterdam, Nederland

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Wielaert, Jeroen. "Jan Cremer: ik ben vrij fantasieloos" (in Nederlands). Nederlandse Omroep Stichting. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 April 2019. Besoek op 7 September 2014.
  2. "Jan Cremer" (in Engels). Suite59 Gallery. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Mei 2018. Besoek op 7 September 2014.
  3. "Jan Cremer Veiling" (in Nederlands). Adams Amsterdam Auctions. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 April 2019. Besoek op 7 September 2014.
  4. https://www.lambiek.net/artists/c/cremer_jan.htm

Verdere leesmateriaal[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]