Gaan na inhoud

Daggaboersnek

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Daggaboersnek
Ligging van Daggaboersnek op 'n kaart (Oos-Kaap)
Daggaboersnek
Daggaboersnek
Koördinate: 32°32′09″S 25°50′34″O / 32.53577°S 25.84278°O / -32.53577; 25.84278
Ligging Tussen Kookhuis en Cradock
Voltooi in 1850
Pad N10

Daggaboersnek is 'n bergpas by Daggaboerhoek op die N10 nasionale pad in die Oos-Kaap en is 30km noord van Kookhuis (Cookhouse) in die rigting van Cradock. Die pas dateer uit 1850.

Sien ook[wysig | wysig bron]