Gaan na inhoud

Boesmansrivier (Oos-Kaap, lat -33,70, long 26,66)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Hierdie Boesmansrivier vloei in die Oos-Kaap. Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Boesmansrivier (dubbelsinnig).
Boesmansrivier
Stroomgebied Oos-Kaap
Oorsprong Noord van Kirkwood by 33°41′28″S 26°38′36″O / 33.6911°S 26.6433°O / -33.6911; 26.6433
Monding Indiese oseaan
Lengte 230 km
Oorsprong-hoogte ~120 m
Monding-hoogte 0 m
Stroomgebiedopp. 2 670 km2
Ligging van Boesmansrivier op 'n kaart (Suid-Afrika)
Boesmansrivier
Boesmansrivier
Koördinate: 33°41′28″S 26°38′36″O / 33.6911°S 26.6433°O / -33.6911; 26.6433

Die Boesmansrivier is 'n rivier in die Oos-Kaap, Suid-Afrika wat by Boesmansriviermond in die Indiese Oseaan uitmond.[1]

Ontstaan en roete[wysig | wysig bron]

Die oorsprong van die Boesmansrivier is noord van Kirkwood by 33°41′28″S 26°38′36″O / 33.6911°S 26.6433°O / -33.6911; 26.6433, dit vloei oos verby Alicedale, waarna dit eers suid en dan oos swenk op pad na Kenton-on-Sea. Dit mond uit in 'n getymeer slegs 1,7 km suidwes van die monding van die Kariegarivier.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]