Gaan na inhoud

Bespreking:Ulco

Page contents not supported in other languages.
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Moderne myndorp[wysig bron]

Die artikel sê dit is 'n "moderne myndorp", maar wat is die verskil tussen 'n "moderne myndorp" en net 'n myndorp? Rooiratel (kontak) 13:43, 12 Desember 2018 (UTC)[antwoord]

Moderne myndorpe word beplan, dws stadsbeplanning, infrastruktuur, ens. Vergelyk Welkom met Pelgrimsrus. Groete! Oesjaar (kontak) 14:13, 12 Desember 2018 (UTC)[antwoord]
Dankie Oesjaar. Groete. Rooiratel (kontak) 14:42, 12 Desember 2018 (UTC)[antwoord]