Gaan na inhoud

Bespreking:South African Royal Kingdoms Organization

Page contents not supported in other languages.
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Hoekom is dit nie neutraal nie?[wysig bron]

Ek verstaan nie hoekom ons sulke goeters plak sonder om te verduidelik of reg te maak nie Dumbassman (kontak) 06:34, 6 Junie 2024 (UTC)[antwoord]

ːStem saam dit is nie duidelik wat nie neutraal is nie. Het maar aanhalingstekens ingevoeg om duidelik te maak dit is die party se beleidstandpunte. Dit bly baie moelik om enige informasie buiten hierdie mikropartye se eie geskrifte op te spoor. Die aantal stemme wat hulle gekry het wys dat hulle nie juis aandag getrek het nie. Sobaka (kontak) 18:03, 6 Junie 2024 (UTC)[antwoord]