Gaan na inhoud

Bespreking:NG gemeente Elarduspark

Page contents not supported in other languages.
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Verwydering van teks uit die gemeente se webtuiste[wysig bron]

Ek het die gedeelte uitgevee wat net so van die gemeente se webtuiste oorgeneem is, aangesien daar kopiereg op dié teks bestaan. Daar is 'n skakel na hul webtuiste in die artikel waar gebruikers dit kan gaan lees. Morne (kontak) 12:38, 4 Julie 2014 (UTC)[antwoord]