Gaan na inhoud

Bespreking:Looisuur

Page contents not supported in other languages.
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Wat gaan ons maak?[wysig bron]

Gebruiker:Wyatt Tyrone Smith, die woord looisuur kom ook onder andere voor in Camperdown, Swartwattel en ek vermoed daar is ook 'n paar ander afgeleide weergawes van die woord. Hoe gaan ons dit hanteer? In Looisuur pertinent verwys na die verkeerde gebruike? Groete! Oesjaar (kontak) 19:32, 17 Februarie 2021 (UTC) Naskrif: wat se tipe suur is dan in swartwattel?[antwoord]

@Oesjaar: Ek dink daar is genoeg onduidelikheid in die definisie van looiersuur en die gebruik van die term om ons in staat te stel om dit aan die bladsye te koppel en mense te laat self besluit. Ek sal nog die bladsy vir tannien skryf, sodat ons die een kan skakel as 'n alternatief in plaas van looisuur waar dit 'n probleem is. Groete, Wyatt Tyrone Smith (kontak) 19:37, 17 Februarie 2021 (UTC)[antwoord]
Waardeer jou moeite, Mev Oesjaar ook! Groete! Oesjaar (kontak) 19:50, 17 Februarie 2021 (UTC)[antwoord]