Gaan na inhoud

Bespreking:Herlaai

Page contents not supported in other languages.
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Inleidende sin is geskep. Volgende stappe is om die besprekings afdelings te identifiseer, en inlydende gedeeltes oor elkeen te skryf. Ludwig Meyer 13:32, 30 Augustus 2012 (UTC)

Hallo Ludwig, die volgende terme:
koper dop; Boxer slagdop verwys -
Sou dit nie meer toepaslik wees om van 'brons dop' (brass case) en bloot net slagdop(pie) -
hier te praat nie?
Redes:
1. Doppe is nie van suiwer geel of rooi koper nie, maar eerder allooie van koper wat deur die woord 'brons' beter omskryf word;
2. Boxer slagdop is 'n tipe slagdop (Large Rifle Magnum Boxer Primers)soos wat PMP gebruik.Koos Geldenhuys (kontak) 18:39, 30 Augustus 2012 (UTC)[antwoord]