Gaan na inhoud

Bespreking:Dietse Kinderfonds

Page contents not supported in other languages.
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Oesjaar (kontak) 06:39, 31 Januarie 2014 (UTC)Is dit kindervonds of kinderfonds? Ek wil nie eers probeer raai nie! Oesjaar (kontak) 06:39, 31 Januarie 2014 (UTC)[antwoord]

Definitief fonds. Dit is afgelei van die Latynse fundus - vandaar die "f". --Voyageur (kontak) 08:13, 31 Januarie 2014 (UTC)[antwoord]

Diets ipv. Duits[wysig bron]

Hoekom "Diets" en nie Duits nie? Groete. JCIV (Besprekings | Bydraes) 21:05, 27 September 2016 (UTC)[antwoord]

Ideologiserende taalgebruik. Sien Nederlandse Wikipedia - Diets. --Voyageur (kontak) 21:07, 27 September 2016 (UTC)[antwoord]