Gaan na inhoud

Arabiese Wikipedia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Arabiese Wikipedia
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Arabies
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Opgerig 9 Julie 2003
Huidige status Aktief
URL ar.wikipedia.org

Die Arabiese Wikipedia is die Arabiese uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie. Die wikipedia is op 9 Julie 2003 begin. Dit het tans ongeveer 1 235 700 artikels, en is die 17de grootste Wikipedia.

Statistiek[wysig | wysig bron]

Die Wikipedia het tans 8 450 718 bladsye, waarvan 1 235 699 artikels is. Dit het 2 593 129 geregistreerde gebruikers, waarvan 3 836 as aktief gereken word. Hierdie gebruikers het in totaal 67 084 408 wysigings aangebring en 54 441 lêers opgelaai.

Voorbeeld[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]